Krokodille in Oranjerivier
Upgrade laptop
marelize word ses
Khan Acadamy
Ek het n jaar terug begin op Khan Acadamy en dis baie lekker ek het die jaar Januarie 2016 begin programeer (programming) Ek love dit en dit is hope vol pret. Hou jy van rekenaar speletjies daar is oor die 5000 rekenaar speletjies. Het jy geweet as jy genoeg daar gaan leer kan jy jou eie blog(soos die),speletjies,websites,SQL scripts,html/css art,Jquery games,Javascript games en nog meer.Dis nie all wat dit doen nie jy can wiskunde leer en vooruit.dit het wetenskap.Wie wil weethoe ek so oor ruimte weet op KHAN.So hier is die link en gaan geniet jou self
kyk die meerkat op die strand!
Kyk daar is n meerkat op die strand!! Sy is drie maande oud en haar naam is Griekie. Hoor hoe lekker lag ek.