My vriend Hendre verjaar

My vriend Hendre het gister verjaar . Hy het my uitge nooi na sy partytjie in George by die andre-henre-bpartytjie2bowlling baan. Dit was n cool en lekker partytjie. Ons het pitzasĀ  geeet en koeldrank gedrink.Ons het op n ou perd gery.andre-henre-bpartytjie

Ek het met n swaar pers bal gebowl en gewen met 96 punte!!