kyk die meerkat op die strand!

 

Kyk daar is n meerkat op die strand!! Sy is drie maande oud en haar naam is Griekie. Hoor hoe lekker  lag ek.