Krokodille in Oranjerivier

Donderdag 28 Oktober was ons ‘n paar kilometer weg van Hopetown toe  het ons in die Oranjerivier Krokodille afgeneem.Ons was in ‘n “Road Block” toe vra ek vir my pa om dit afteneem.

Upgrade laptop

Ek was besig om my laptop te upgrade.Ek het die RAM ge upgrade en my wifi card uit gehaal en met n spaar rekenaar sin omgeruil.

Khan Acadamy

Ek het n jaar terug begin op Khan Acadamy en dis baie lekker ek het die jaar Januarie 2016 begin programeer (programming) Ek love dit en dit is hope vol pret. Hou jy van rekenaar speletjies daar is oor die 5000 rekenaar speletjies. Het jy geweet as jy genoeg daar gaan leer kan jy jou eie blog(soos die),speletjies,websites,SQL scripts,html/css art,Jquery games,Javascript games en nog meer.Dis nie all wat dit doen nie jy can wiskunde leer en vooruit.dit het wetenskap.Wie wil weethoe ek so oor ruimte weet op KHAN.So hier is die link en gaan geniet jou self

https://www.khanacademy.org/vir-blog

My vriend Hendre verjaar

My vriend Hendre het gister verjaar . Hy het my uitge nooi na sy partytjie in George by die andre-henre-bpartytjie2bowlling baan. Dit was n cool en lekker partytjie. Ons het pitzas  geeet en koeldrank gedrink.Ons het op n ou perd gery.andre-henre-bpartytjie

Ek het met n swaar pers bal gebowl en gewen met 96 punte!!

bees plaas

andre-plaas-janokkieEk was by n bees en melk plaas plaas so veel pret met my maatjie Jan-okkie ons het lekker rondgeloop . Hulle het hulle eie melkery wat 18 beeste op n slag melk.  Hulle het 90 koeie wat 2 ure vat om almal te melk.Hulle plaas is duisend hektaar groot.